Tuis

Welkom op die Bergland Webwerf waar ons die Ware Boervolk bedien

Ons doel is om die Boervolk terug te neem na sy ware geskiedenis, st ware wortels, sy ware herkoms, sy ware identiteit, en waarin die Boervolk ook weer die ÉÉN wat sy stamouers en hulle voorgeslagte aanbid het, kan herontdek. Reeds sedert 31 Mei 1910 word die ware Boervolk onderdruk, verdruk, en word hy reeds vir die afgelope 367 jaar van sy eie unieke identiteit beroof, en die Boervolk as ‘n eie, afsonderlike en aparte Blanke ras, los van die Cape Dutch misken en vernietig.

Dit is histories bewysbaar dat die ware Boervolk, sy herkoms het vanuit die 12 stamme van die huis van Jakob, waarvan die tien Noordelike stamme reeds meer as 2,700 jaar en die twee suidelike stamme reeds sedert die jaar 70 nM ook in verstrooiing is. Waarvan kennis geneem moet word, is dat vandag se “jode” en hulle “Israel” absoluut niks te make het met die ware huis van Jakob nie. Die geskiedenis annale wys daarop dat verskillende nasies, maar veral Esau se nageslag, op verskillende stadiums deur die geskiedenis, ook besluit het om die geloofsbasis van die huis van Jakob aan te neem. Hulle het hierdie geloofsbasis egter deurspek met hulle Babiloniese Talmud, die Kaballah en hulle gefabriseerde “mondelingse wette” waarin hulle die skrywes van Moses, die Rigters en die Profete, ondergeskik aan hulle skrywes en namaaksels maak. Meer daaroor later.

Die Boervolk is reeds vanaf April 1901 onder die strafgerig van die Almagtige Vader, die Één wat deur Abraham, Isak en Jakob, sowel as hulle nageslagte aanbid was. Regdeur die Hebreeuse Geskrifte waaruit die Christendom aanvoer dat hulle “Bybel” vertaal is, kom die Heilige Naam van die Almagtige voor as “יהוה”. Hierdie Naam, soos wat die Almagtige self aan Moses gegee was by die berg Horeb, bestaan uit vier Hebreeuse konsonante, elkeen waarvan ook ‘n vokalisering verteenwoordig, slegs en alleenlik en ongeag in watter taal ookal, as YaHWeH uitgespreek. Die Hebreeuse “Yod”, “Heth”, “Wav”, “Heth” se ekwivalente alfabetiese karakters in ons alfabet word aangedui as YHWH.

Die uitspraak van hierdie Naam van die Almagtige het nooit verlore gegaan nie, al was elke poging om dit uitgewis te kan kry, deur die Christendom aangewend. As mens die ware geskiedenis van oor die afgelope 4,000 jaar ontdek en ondersoek, kan so duidelik gesien word waarom daardie Naam, vir die Christendom en haar denominasies en haar kerke ‘n absolute walging is, en waarom die Christendom so naarstiglik “sendelinge” onder die Boervolk ingestuur het, en waarom byna elke oorlog waarin die Boervolk betrokke geraak het, teen die Boervolk deur middel van samesweringe, aangevuur, opgehits en georkestreer was. Nog baie meer later daaroor.

Die rede vir die strafgerig waaronder die Boervolk tans verkeer, word openbaar in die talle profesieë soos gesien kan word in die oorspronklike Geskrifte, maar waarvan die Christendom se “vertalings”,deurspek is met die suurdeeg van die Edomiet-joodse Fariseërs, en veral “die suurdeeg van ‘Herodes'”. Die besonderhede van hierdie strafgerig, en die verloop daarvan is aangeteken in Deuteronomium 28:15 tot 68. YaHWeH waarsku Sy volk wat nooit die “jode” is nie, dat as hulle Hom (YaHWeH) sou verlaat, Sy Torah (Wette, Insettinge, Verordeninge en Gebooie) sou nalaat en vergeet, en agter vreemde “gode” aan hoereer, dat Sy vloeke oor Sy volk sal kom. En daardie vloeke volg die Boervolk alreeds vanaf die einde van die 1860’s af.

Dit is wanneer mens die gekookte geskiedenis waarmee die Boervolk reeds die afgelope 3 na 4 geslagte mee gebreinspoel was eenkant skuif, en mens begin soek en die ware geskiedenis ontdek, en jy vergelyk die ware geskiedenis met die profesieë in die Geskrifte, dan ontdek jy ook waarom en as gevolg waarvan, het die Boervolk die onderdaan, die goedkoop arbeider en die skophond van die Cape Dutch Afrikaner geword op 31 Mei 1910. Vergelyk gerus in hierdie verband die laaste teksvers van Deuteronomium 28 – Deu 28:68

En YaHWeH sal jou op skepe na Mitsrayim (Egipte) terugbring, op die pad waarvan Ek vir jou gesê het: Jy sal dit verder nie meer sien nie; en daar sal julle aan jul vyande as diensknegte en diensmeisies verkoop word, maar daar sal geen koper wees nie.

Dit het tyd geword, dat die Boervolk weer op sy voete te kom en uitkom van onder die narkose van die Afrikanerdom, asook die hipnose en die indoktrinasie van die Afrikaner-kerke, waarin hy reeds vanaf Jan van Riebeeck se dae af, ingeboender, belieg en bedrieg was, om weer sy regmatige plek en identiteit in vryheid kan uitleef..

Die afgelope drie geslagte se fenomenale breinspoeling wat deur die Cape Dutch Afrikaners op die Boervolk se kinders uitgeoefen is deur hierdie proto-jode met hul Edomiet herkoms, kan slegs besef word, as mens sien in hoe ‘n mate mense met ‘n direkte geslagslyn-herkoms met selfs Boere-leiers, hul “”Boere-Afrikaner” identiteit beskerm en self voor veg!

Dit kan net wees as ‘n direkte gevolg van die intense breinspoeling van die Boervolk, maar daar is ‘n stadige, maar sekere ontwaking van die Boervolk van nie alleen sy herkoms as afstammelinge van die huis van Jakob nie, maar ook die herontdekking van sy identiteit, herontdekking van sy volksskatte en ook sy Geloftes met die Almagtige van Abraham, Isak en Jakob!

In hierdie proses van die herontdekking van sy ware identiteit is daar soveel wat dié wat hul eie familiegeskiedenis gaan navors, ook teruggekom, en kon weer en weer bevestig dat dit wat as my missie met hierdie wakkermaak-aksie wat my opgelê was, weer en weer bevestig…

Die Boervolk sal weer wakker word en opstaan, en die juk van die Afrikaner van hom afwerp en weer volk en Geloftevolk in eie reg wees! Tereg het sir Arthur Conan Doyle as volg gesê, en al het hy nie AL die feite reg gehad nie, het hy tog kritiese inligting genoem, wat ook deur talle ander geskiedskrywers aangehaal word.

 

Arthur Conan Doyle –

“Take a community of Dutchmen (?) of the type of those who defended  themselves for fifty years against all the power of Spain, at a time when Spain was the greatest power in the world. Intermix with them a strain of those inflexible French Hugeunotes who gave up home and fortune and left their country for ever at the time of the revocation of the Edict of Nantes. The product must obviously be one of the most rugged, virile,  unconquerable races even seen upon earth. Take this formidable people and train them for seven generation in constant warfare against savage men and ferocious beasts, in circumstances under which no weakling could survive. Place them so that they acquire exceptional skill with weapons and in horsemanship, give them a country which is eminently suited to the  huntsman and the rider.
Then, finally, put a finer temper upon their military qualities by a dour fatalistic Old Testament religion and an ardent and consuming patriotism. Combine all these qualities and all these impulses in one individual, and you have the modern Boer – the most formidable antagonist who ever crossed the path of Imperial Bitian”.

 

Terwyl die skrywer Arthur Conan Doyle wel baie raak vat in die definisie van die Boer, is daar egter ook mistasting aan sy kant. Die meeste van die “Vryburghers” wat aan die Kaap aangekom het, was mense wat veral vanuit Duitsland, Pruisse en die Oostelike lande van Europa na die Kaap gekom het, met Nederland slegs as deurgangspunt. In die “landingsdokumente” was daar sommer deur die amptenare van die VOC aangeteken, as herkoms “Holland” of “Nederland”, terwyl die lande van herkoms beslis nie Holland was nie.
Wat egter belangrik is om te identifiseer, is die feit dat daar in die stuk van Arthur Conan Doyle, verwys word na die Boervolk se godsdiens as ‘n “dour fatalistic Old Testament religion” wat ‘n duidelike aanduiding en bevestiging is van die Boervolk se geloofsbasis as juis vanuit dieselfde as die afstammelinge van die huis van Jakob, naamlik, die “Ou Testament” van die Bybel.
‘n Verdere feit wat ook hier genoem kan word, is die feit dat die Boervolk ‘n agterdog jeens die Cape Dutch Afrikaners se kerk gehandhaaf het, juis vanweë die vervolging waaraan die stamouers wat as “Vryburghers” aan die Kaap aangekom het, in Europa aan blootgestel was!