Afrikaner Menseregte-organisasie Afriforum, Beskerm sing van Moordlied op Boere

Daar is al baiekeer in die verlede gevra: waarvoor staan Afriforum en wat is hulle agenda, omdat dit voorkom asof hierdie organisasie baie selektief te werk gaan in sy verantwoording van sy geadverteerde doelstellings. Hanteer hy slegs die sake wat sensasie wek en wat die organisasie se naam “hoog hou”, of het hy ‘n ander, veel meer sinistere agenda?

Waarom sou Afriforum aanvra dat Jan Alleman ‘n sleutelwoord na ‘n teksboodskap nommer stuur wat vir Afriforum sou help om Julius Malema “tot geregtigheid te roep” as hulle reeds miljoene Rande in maandelikse “vakbond” subskripsies ontvang? Het hulle regtig dié geld nodig?

Waarom sou Afriforum dan – anders as wat hulle beweer het hulle sou doen, naamlik om Julius Malema “tot geregtigheid te roep, omswaai deur daardie geleentheid waarvoor die mense wat deur die haatspraaklied “Kill a farmer, kill the Boer” geteiken word, en wat reeds deur die Mense Regte Kommissie as haatspraak gereken is en wat dit ook as haatspraak geklassifiseer het, daardie MRK bevinding om te keer sodat dit nou deur die swartes gesing mag word? Tereg kan daar gevra word – is daar ‘n agenda agter hierdie aksie van Afriforum? Daar is net een antwoord: Ja, daar is! Daar is ‘n wrede en bose agenda wat deur Afriforum beskerm en bedryf word. Ook so die hele Solidariteit/Afriforum/Helpende Hande groep.

Talle en talle mense wat selfs vir jare subskripsies aan Solidariteit of Afriforum betaal het vir dienste wat hierdie organisasie sou lewer – soos Judex, Judextra, en ook ander dienste soos versekering, kla dat hierdie organisasie niks anders as ‘n parasiet-organisasie is wat mense se geld vat, maar nie die dienste kan lewer soos wat hulle dit adverteer nie.

Hiernaas volg die besonderhede van die hofstukke wat ook deur Afriforum aangevra is as hofbevel – dit, nadat Afriforum op slinkse en agterbakse wyse die Blanke publiek wat deur die sing van hierdie lied geteiken word, se geld gevra het sodat hulle “Julius Malema vas kan vat”!

(Klik op die fotos om vergrote dokumente te sien)

Plasings op Whatsapp-groepe gevind oor Afriforum se bedrog:

Middag vriende,
Baie dankie aan Cobus vir hierdie plasing. U sal sien dat die Australiese regering merk op dat daar ‘n “herlewing” is van die sing van die Boervolkmoord lied, “Kill a farmer, kill the Boer”.

Ons moet onsself afvra, waarom die herlewing of die oplewing? Die antwoord is eenvoudig: Want die swartes kan dit sing. Afriforum het seker gemaak hulle MAG dit sing, sonder vrees vir vervolging.

Ek maak al amper 4 jaar die stelling dat die Anglo Boereoorlog die gevolg is van die Cape Dutch se haat en vervolging van die Boervolk, en het al talle bewyse hiervan op die tafel gesit. Ek het ook al talle keer die afgelope 8 jaar genoem dat die Cape Dutch NOGSTEEDS die agendas wat hul voorgeslagte in 1864 saamgesweer en teen die Boervolk loods, en het talle bewyse daarvan ook op die tafel gesit.

En hier is weereens die bewys: Die toename in die sing van hierdie haatlied teen die Boervolk sweep die swartes juis op om plaasmoorde te pleeg.

Afriforum MOET as medebeskuldigde in ELKE plaasaanval, en elke plaasmoord ook hierby betrek word.

Onthou – sulke parasiet-organisasies soos Afriforum en Solidariteit KAN NET BESTAAN binne ‘n land waar hulle hul in die openbare oog kan voorhou as “vegters vir geregtigheid” en agteraf betrokke wees in sameswerings om aan te vuur en op te stook presies waarvoor hulle voorgee om kampvegters voor te wees. Hierdie Cape Dutch organisasies SAL GEEN bestaansreg hê in ‘n land waar die mense werklik beskerm is nie.

Ek is tans besig met so bewusmakingsaksie by oorsese instansies, regerings, mediahuise, televisie en radiostasies. Ons gaan NOOIT die geveg kan wen terwyl die Trojaanse Perde soos hierdie organisasies nog hul beursies kan vul met ons geld, en hul propaganda onder ons mense versprei nie.

Tog wil ek vra: hoekom dink jy verag ek Afriforum so? Hulle het die Boervolk en die landbouers uitverkoop deur hul agterbaksheid met die Malema saak. Hulle moes die klagtes vir aanhitsing tot volksmoord internasionaal gemaak het, maar het geskik met ANC en Malema sodat hulle reeds vanaf 2012 kon parasiteer met “Kill the Boer”. Dit was in die Afrikaner Broederbond belang om ONS geldjies te kollekteer.

Ek sê steeds dat dinge drasties anders sou verloop het as Afriforum nie die uitspraak versteek het nie maar die ANC en Malema internasionaal laat vervolg het.

Hulle nalating (eerder doelbewustelike nalating) het veroorsaak dat SA aan die ICC onttrek het om vervolging nou teen te werk. Ook het dit veroorsaak dat die ANC sy militante vleuel afgestig het met hul jeugleier Malema deur EFF te stig en sodoende internasionale veroordeling van die ANC vry te spring.

Marius, die beste is Afriforum is verskaf met n doktorsgraad tesis waar die navorsing vir die internasionale vervolging klaar gedoen is. Ook het regter Lamonte bevind dat dit opdragte tot volksmoord is en teenstrydig is met internasionale wette asook treaties wat SA onderteken het. Afriforum het die feite versteek en mooitjies geskik. Roelof du Plessis. TLU se SC Advokaat in daardie saak, het hul ook ingelig. Ek het met Roelof gesels. Zuma en Malema moes internasionaal aangekla gewees het. Afriforum het hul beskerm.

Afriforum kollekteer net die Afrikaans sprekendes se geld. Hul help hier en daar vir die eyeblind. Ek trust hul boggerol.

En VFplus het deur my te dreig nou totaal en al hulself openbaar. Die wat gelees het en insig het weet en verstaan nou hul agterbaksheid. Ek sal dit elk geval nog in fyner besonderheid uitwys. Hoe Anton eers se dat net regerings internasionaal kan vervolg en hoe hard hulle daaraan werk. Ek verskaf hom toe met skermskoot dat hy lieg. Toe maak hy my leuenaar en vereis n verskoning. Op my tweede vraag noem ek dat meer as sewe jaar verloop het vir die kastige interne prosesse en dit is seker al afgehandel. Toe lieg hy hom vas op sy eerste punt dat net regerings sodanige vervolging kan instel deur te se dat n prokureur vervolging ingestel het internasionaal en daar niks van gekom het nie. Die prokkie was seker n regering, dalk die moffie wat hoof van die pantoffelregering was?

Ek het met n doel gevra dat hy Roelof du Plessis nader. Roelof dra diepere kennis van die aangeleentheid as die SC wat die saak eerstens gewen het en wat Afriforum teen sy raad en aanbeveling in gaan skik het. Voorts is daar n tesis geskryf vir n doktorsgraad juis oor internasionale vervolging in die saak. Dit is honderde of selfs duisende ure se navorsing deur n kenner. My aanbeveling was dat Roedolf ‘n span saamstel. ‘n Span kenners en advokate, nie n fxxxn prokkie nie. En dan het Pieter Swart as VFplus se mediaman nog die vermetelheid om te kom voorgee die gelieg het gegaan om kostes.

Solidariteit/Afriforum is gewis nie die enigste Cape Dutch Afrikaner organisasie wat meedoen aan hierdie moord-aanhitsing agenda van die Cape Dutch Afrikaners téén die Boervolk nie. Hierdie agendas strek reeds oor die afgelope ongeveer 350 na 360 jaar – en is hierdie Cape Dutch Afrikaner sameswering beslis ook die rede waarom daar so baie oorloë teen die Boervolk plaasgevind het. Hierdie handelings van die Cape Dutch Afrikaners het inderwaarheid nog nooit opgehou nie! Dit word deur verskillende agendas gehandhaaf – en kan die bloedstreep van die Boervolk se bloed – soos deur die Cape Dutch Afrikaners vergiet oor die afgelope 360 jaar, duidelik in die geskiedenis versteek gesien word.

So is daar nie alleen die Eerste en Tweede Anglo-Boereoorloë nie, maar sien ook saam met dit, die Jameson-inval – soos waaraan die bekende Cape Dutch Afrikaner Stephanus Hofmeyr, die afgesette dominee van die NG Kerk, wat veelvuldige verhoudings met van sy gemeentelede se vrouens gehad het, en ook vriend van die Boere-hatende Cecil John Rhodes, heelhartig meegedoen het. Hy is ook deur die Boere in Bechuanaland (Botswana) gevang en moes tereg staan op sy handelinge – waaraan hy skuldig bevind is, en waarna hy ook paar jaar sy vonnis uitgedien het. Vandag gee een van sy nageslag voor om so ‘n “Boereheld” te wees, maar ontken die uniekheid van die Boervolk, en is dit maar net weer ‘n slenter om op Boere-sentimente te parasiteer en ter wille van populariteit in die vermaaklikheidswêreld.

Dan is daar natuurlik ook die “1914 Rebellie”…

Aanhalings vanaf Facebook:

Op Nuus 24/7

OPE UITDAGING AAN DIE BEWEERDE VERRAAIERS VAN ONS AFRIKANER/BOERE VOLK!

Opdatering: Wouter Wessels van VFplus het erken dat VFplus se bustuur sedert ongeveer 2002 bewus is dat ANC en Malema se gesing van “Kill the Boer” tot plaasmoorde lei. Hy het ook erken dat VFplis niks gedoen het om boere se lewens te spaar deur vervolgings in te stel om die gesing van die haatspraak te stop nie. Hy wil inderwaarheid weet hoekom ek dit nie gedoen het nie. Pieter Swart van VFplus het as verskoning vir hul apatie gesê dat sodanige vervolging geld kos. Ek stel dit dus nou onomwonde dat VFplus ons boere se bloed wetend opgeoffer en valslik voorgegee het om vir boere se belange te staan om ONS stemme te werf maar nie betyds was om aksies te neem om ons boere se lewens te spaar nie. Die ergste is dat sodanige aksie na beraming n skamele sowat R300 000 sou kos. R300 000 vir talle boere se lewens, hoe kan jy dit regverdig? Dankie Wouter Wessels vir jou deelname. Dit het maar bars gegaan maar nou weet ONS wat die VFplus is. SIESSA.

Hiermee word n amptelike uitnodiging gerig aan die.volgende instansies en persone om op n oop platvorm te debatteer oor hul beweerde volksverraad en verkoop van boere se lewens vir eie gewin;

SOLIDARITEIT:
Flip Buys

AfriForum:
Kallie Kriel
Ernst Roets
Adv. Gerrie Nel

VFplus:
Dr. Pieter Groenewald
MP Wouter Wessels
Adv. Anton Alberts
Pieter Swart
Raadsllede:
Amanda de Lange
Karlien Venter
Elsa Lourens
Gisela Weinmann as benadeelde.
Gatbrakke:
Dawie Keyser
Lisa Velthuizen
Elmarie de Vaal

Orania se bestuur.

Kom be-aam asb deelname.

Hoop om spoedig van julle te hoor om julle die geleentheid te gun om aan die volk te verduidelik.(Of gaan julle swygreg verkies met een of ander beskuldiging as verskoning?)

Werner Smit

N.S. Stel asb die genoemde persone in kennis en plaas bewys van kennisgewing hieronder asb?

BROEDERBONDERS is julle te lafhartig om julself te verdedig? Ek maak nie soos julle om naam te skend en te hardloop nie. Kom bring jul aantygings, ek kan reageer daarop julle vals Broeders. Hoekom is julle bang vir wat ek weet?

SIESSA

Versprei asb aan alle politieke partye en Nuusbronne.

https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1489012851203893&id=474501015988420

Wie glo nogsteeds Afriforum se bedrog?

Verduidelik hierdie agenda vir die volk:

Waarom mag die swartes sing “Kill a farmer, kill a Boer”?

Want die Afrikaners se Afriforum het gesê hulle mag!!!

Hier bewys hulle dat hulle -Afriforum eens is met die sing van die moordlied ” Kill a farmer, kill a Boer”!!

Gevolglik is hierdie Afrikaners van Afriforum ook aandadig aan die moorde wat so op die boere uitgevoer word!!

Wat is hierdie Afrikaners se doel?

Die Afrikaners soek die uitwissing van die Boervolk! Daar is ‘n agenda wat al hoe duideliker word. As mens na die feite kyk, staan hierdie agenda soos ‘n paal bo die water!!!

Boervolk, word wakker!!! Die vyand is op jou!!!

Sunette Bridges News Page

Elkekeer wanneer daar ‘n berig in die nuus verskyn dat ‘n persoon of groep weer die “Skiet die Boer” liedjie gesing het is daar baie wat meen hulle moet toegesluit word want dit is haatspraak. Mense verwys dan na die hofsaak van Afriforum teen Malema oor die sing van die liedjie en die bevinding van Regter Lamont dat dit wel haatspraak is.

Wat julle dalk nie weet nie, is dat daardie bevinding vervang is deur ‘n ooreenkoms tussen Afriforum en die ANC in die naam van “rekonsiliasie” en “vreedsame nasiebou”.

Jip, Afriforum het dit goedgedink om met die ANC ‘n ooreenkoms aan te gaan dat die liejdie NIE haatspraak is nie en maar gesing mag word “binne konteks” by sekere byeenkomste solank Malema en die ANC net mooi vir hulle volgelinge verduidelik dat dit ons gevoelens seer maak as hulle dit doen.

Hierdie ooreenkoms is die rede waarom ons net mooi NIKS kan doen aan enigeen wat steeds die lied sing nie!

Na aanleiding hiervan het die MRK ook sommer beslis dat “Skiet die Boer” nie haatspraak is nie omdat niemand kan bewys dat die sing van die liedjie daartoe lei dat boere wel geskiet word nie… so, volgende keer as jy wonder hoekom die wat die lied sing nie vervolg word nie, gaan vra vir Afriforum… Sx

**************************************************************

This settlement reached “in the interests of promoting reconciliation and to avoid inter-community friction” commits the ANC and its expelled youth league president Julius Malema to “counseling and encouraging their respective leadership and supporters to act with restraint to avoid the experience of such hurt that may be caused by “the lyrics of certain songs”.

This mediation agreement will be made an order of court to replace Judge Collin Lamont’s Equality Court ruling, which found Dubula i’bhunu tantamount to hate speech with the potential to snowball into genocide against minorities.

Indien jy ‘n storie het om te vertel van jou ervaring so met Solidariteit, Afriforum of Helpende Hande, doen gerus so onderaan hierdie artikel.

 

 

 

About Author


Ondersoeker van Waarheid

Seun van die Geloftevolk aan beide vaders- en moederskant. Ernstig oor die ware maar versteekte herkoms van die Boervolk, en begryp die redes waarom die Boervolk reeds sedert April 1901 onder YaHWeH se strafgerig verkeer. Die enigste uitkoms vir die Boervolk, is 'n diepe volks-verootmoediging en bekering.