Die Boervolk en Afrikaner… Van Waar?

Al word die groot verskille tussen die Boervolk en die Afrikaners reeds vir die afgelope vier geslagte so hewig ontken, en word daar aanhoudend gepoog om die assimilasie van die een na die ander so reeds vir die afgelope vier geslagte op die Boervolk en die Afrikaners afgedwing, MOET ons KYK en ondersoek na die herkoms en bloedlyne waaruit die Boervolk teen eerste en die Afrikaners daarnaas, van afstam…

Daar is beide fisiese en persoonlikheidseienskappe wat reeds vir ons in die Geskrifte aangebied word, waarin ons hierdie fisiese eienskappe teen mekaar kan opweeg, sowel as die karaktereienskappe. Daar is egter ver meer ter sprake waarop hierdie twee groepe Afrikaanssprekende groepe verskil, maar later meer daaroor.

Baie mense is deur misleiding en indoktrinasie (ook genoem “breinspoeling”) onder die indruk en van mening dat dié twee Blanke groepe, dieselfde herkoms het… Dit is egter ‘n leuen! En hierdie leuen het reeds ten doel om die twee groepe van hulle ware herkoms, wortels en identiteit te stroop, sodat daar uiteindelik ‘n baie bose doelstelling bereik kan word. Gewis is dit die doel van die Afrikaners om weer – soos wat Nimrod ook gepoog het, om die toring van Babel te bou – so ook is dit in die Afrikaners se gene, om dit te vermag.

Ons MOET KYK en ondersoek na die herkoms en bloedlyne waaruit die Afrikaners en die Boervolk van afstam…

Die geskiedskrywers van regoor die wêreld wat oor die Boervolk kom skryf het in die laat 1600’s, 1700’s, 1800’s en selfs ook later, het telkemale daarna verwys dat die Boere geglo het dat hulle afstammelinge van die huis van Jakob van die Bybel was. Hulle het dit geglo omdat dit van geslag na geslag so onder die Boervolk, van geslag tot geslag, oorvertel is, net soos wat dit ook in die tyd vanaf Adam en Eva, van geslag tot geslag oorvertel was.

Die skrywers merk ook op dat terwyl die Boere nie aan kerke verbonde was nie, maar tog “diep gelowig” is, ‘n baie sterk Oud Testamentiese lewensstyl en godsdiens oortuiging het, en dat die Boere met Bybels in hulle saalsakke gesien word.

Nog van die skrywers verwys na die Boere as mense wat uittrek op kommando met ‘n Sanna in die een hand en Bybel in die ander hand. Dit was ‘n algemene kenmerk van die Boervolk – as diep gelowig, maar NIE as mense wat Sondae in kerke gaan sit het nie.

Selfs Sir Arthur Conan Doyle, ‘n Britse skrywer van formaat het oor die Boere die volgende te sê:

Sir Arthur Conan Doyle. ” Take a community of Dutchmen of the type who defended themselves for fifty years against all the power of Spain at a time when Spain was the greatest power in the world. Intermix with them a strain of those inflexible French Huguenots, who gave up their name and left their country forever at a time of the revocation of the Edict of Nantes. The product must obviously be one of the most rugged, virile, unconquerable races ever seen upon the face of the earth. Take these formable people and train them for seven generations in constant warfare against savage men and ferocious beasts, in circumstances in which no weakling could survive; place them so that they acquire skill with weapons and in horsemanship, give them a country which is eminently suited to the tactics of the huntsman, the marksman and the rider. Then,finally, put a fine temper upon their military qualities by a dour fatalistic Old Testament religion and ardent and consuming patriotism. Combine all these qualities and all these impulses in one individual and you have the modern day Boer.”

Ek soek al baie lank om soortgelyke stellings oor die Cape Dutch, van wie die Afrikaners afstam, in ware geskiedenisboeke wat nie deur Afrikaners self geskryf is nie, te vind. Inteendeel, waar dit op die geskiedenis en die herkoms van die Afrikaners aangaan, is dit baie duidelik uit die geskiedenis – die ware geskiedenis, dat die Cape Dutch, soos wat hulle ook in die geskiedenisboeke genoem word, en as werknemers, ambagsmanne, wa-bouers, skeepsbouers, kopers (koopmanne) en handelaars, messelaars en skrynwerkers, almal van die VoC (Vereenigde Oost-Indische Companjie) of ook genoem, die Hollansche Oost-Indische Maatschappij.

Vanuit die argiewe van die VoC, sowel as die historiese inligting rondom die skepping van die VoC, is dit ook duidelik dat die “Heere XVII” direksie van die VoC, afstammelinge was van die mense was wat as Sefardiese jode, hulle in Holland gaan vestig het, nadat die Spaanse koning in 1492, die edik van Alhambra uitgevaardig het, en waaronder al die Sefardiese jode summier “gekersten” moes word deur die Rooms-Babiloniese besprinkeling en was die handhawing van enige godsdiens buiten die Roomse Katolieke vorm van die Christendom, strafbaar met die dood.

In daardie tyd, het derduisende van hierdie Sefardiese jode hul ook na Suid-Amerika, met wie hulle reeds vir baie jare as “Spaanse handelaars” mee handel gedryf het in veral tabak uit die Amasone, gehaas in hul ontvlugting van die swaard van die Rooms-Katolieke “Kruisvaarders”. Duisende van hierdie Safardiese jode het hulle ook na Brittanje gehaas waar hulle die “British East Indian Company” en so ook, na Holland, waar hulle as enkele en klein sakebedrywe vir sowat ‘n 100 jaar, met die Skandinawiese lande, en ook steeds met Suid- en Noord Amerika, Brittanje, Skotland, Ierland en ook die Oos-Europese lande waaruit hulle aanvanklik uit gekom het, naamlik Khazaria, handel gedryf het.

Hulle het egter die Companjie gestig met die doel om toegang te kon kry tot groter fondse, en was hulle doel om die markte, maar veral die opium mark in Europa totaal te oorheers. Hulle het reeds vanaf die vroeë 1500’s ook om die Kaap gevaar na die Indiese Oseaan eilande soos Madagaskar, Mauritius, die Comoros-eilande, Indië, Ceylon, Bengale, Thailand, Maleisië, Indonesië, Viëtnam, Sjina, Burma, en selfs so ver as Japan. Oral waar hulle gekom het, het hulle ook oorlog gemaak om die plaaslike bevolking in onderdanigheid te stel, en om die plaaslike produkte handel te kon oorheers.

Daar is ‘n rede waarom die Boervolk verskeie Geloftes het, want met die Boervolk se herkoms vanuit die huis van Jakob, was ook geken as verbondsvolk. Die Boervolk se voorgeslagte was bekend met die Termes, Voorwaardes en Voorvereistes vir die verwantskap met die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob. Dit was ook baie duidelik die oorheersende faktor vir die voorgeslagte van die Boervolk wat ook baie sterk in die DNS van die Boervolk vasgelê was, en dit is die gewilligheid en beskikbaarheid van die Boervolk se mense om te verbaster – veral met die donker nasies, waar die manne van die VoC wat saam met Jan van Riebeeck na die Kaap gekom het, géén probleem mee gehad het nie, want in die eerste twee jaar nadat hulle op 6 April 1652 in Tafelbaai aangekom het, het hierdie manne van die VoC, ook volgens die ware geskiedenis, géén probleem gehad om met die vrouens van die plaaslike bevolking te verkeer – soveel so dat Jan van Riebeeck, nadat hulle vir die eerste keer sedert hulle aankoms aan Tafelbaai twee jaar vroeër, die manne bymekaar gemaak en het hulle toé eers aan hulle “Heere Gods” dankie gesê vir die veilige vaart van byna 4 maande, twee jaar vantevore…! En kort daarna, het hy ‘n skrywe aan die “Heere XVII” gerig waarin hy aanvra dat daar tog vir die manne, vrouens gestuur moet word – aangesien die vrouens van die plaaslike bevolking besig was om meer kinders van gekleurde herkoms in die wêreld te bring, as van hulle eie.

Meer as ‘n jaar later, arriveer 17 weesdogters vanuit Holland aan die Kaap, en binne ‘n kort tydjie was al 17 getroud en dragtig. Dit het egter NIE die probleem opgelos nie, want die 17 dogters kon onmoontlik instaan (of inlê) vir die 96 man van die VoC.

Wat ook duidelik gestel moet word, is dat alhoewel daar baie Afrikaners is wat wil voorgee dat Jan van Riebeeck “die eerste Boer” sou wees wat ‘n gelofte gemaak het kort nadat hulle voet aan wal gesit het, is daar GÉÉN aanduiding van ENIGE “gelofte” wat Jan van Riebeeck sou gemaak het NIE, maar wel SLEGS ‘n gebed van “dankzeggen” en waarna hulle besluit het om die gebed ‘n jaarlikse instelling te maak. Dit is dus BAIE duidelik dat die Cape Dutch Afrikaners géén geloftes het nie!

Daar is ‘n rede waarom die Boere in hul Geloftes onderneem om dié dag en dié datum “als een Sabbat te heilig”! Die Boervolk se voorgeslagte was Sabbat-onderhouders.

Daar is ‘n rede waarom die Boervolk reeds vroeg in die 1800’s deur die kerke in die Kolonie onder sensuur geplaas is… en steeds tot vandag toe onder sensuur is…

Daar was ‘n rede waarom die Vryburgers uit wie die Boere voortgekom het, voortdurend deur die Cape Dutch op neergesien is as ‘n sub-klas mense wat voortdurend tot die rand van die samelewing en nedersetting in die kaap gerelegeer was. Hulle was ook neerhalend na verwys as “die Boere” deur die Kaapse aristokrasie, omdat daar gereken was dat hulle te ongeletterd was om enigiets anders te kon doen as landbouers wees nie.

Die Cape Dutch was amptenare en agente en werknemers van die VoC, oftewel, die Dutch East Indian Company, ‘n joodse (nie Israelietiese groep) maatskappy wat onder Khazariese jode genaamd “de Here XVII” hul sakebelange beheer het en wat beide die Dutch East Indian Company en Dutch West Indian Company, VOC bedryf het.

Hulle het feitlik deur die bank net ook soos vandag, voorkeur verleen om hulle eie mense, d.w.s. mense wat OOK JODE met dieselfde oorsprong as hulle, in diens geneem.

So was Jan van Riebeeck ook uit dieselfde Sefardies-joodse herkoms, en het hom ook laat verProtestanteer onder die Christendom se Calvinisme. Hierdie Cape Dutch was nie baie ernstig oor hul godsdiens as “Christene” nie, wat dit is duidelik dat Jan, wat so daarop ingestel was om noukeurig alle gebeurlikhede, asook die bedryf van hulle godsdiens aan te teken, slegs 2 keer na gebed verwys in sy hele dagboek-joernaal Volume I vanaf Desember 1651, tot en met 1656, waarvan een van die geleenthede was toe hulle die “dankgebed” gedoen het vir die veilige vaart van byna 4 maande, 2 jaar vantevore.

Al die daaropvolgende amprenare en werknemers van die VOC was vanuit daardie selfde en ook Askhanazi-joodse groepe wat hulle ook vanaf Khazaria, deur Europa, op die hakke van die 10 Noordelike stamme van Israel, wat deur Assirië in ballingskap weggevoer is, en wat nooit teruggekeer het na Palestina toe nie, maar deur die Kaukasiese berge, Europa binne migreer het, en die identifikasie dra van “Kaukasiërs”.

Die Khazar-jode en Askhanazi’s was afstammelinge van die huis van Esau, dit wil sê, Edomiete.

Dit is belangrik om hierdie verskil in herkoms te ken om die natuurlike en ingebore verwydering of eerder, vyandskap tussen Afrikaner en Boer te verstaan.

Ons lees in die Woord dat Esau het voortdurend na sy broer Jakob gesoek om hom dood te maak…

Dit word veral weerspieël in die gebeure wat die afgelope 360 jaar hom hier in Suider-Afrika afgespeel het tussen die Cape Dutch en die “Vryburgers” en later die Afrikaner en die Boervolk…

About Author


Ondersoeker van Waarheid

Seun van die Geloftevolk aan beide vaders- en moederskant. Ernstig oor die ware maar versteekte herkoms van die Boervolk, en begryp die redes waarom die Boervolk reeds sedert April 1901 onder YaHWeH se strafgerig verkeer. Die enigste uitkoms vir die Boervolk, is 'n diepe volks-verootmoediging en bekering.