Jan Christian Smuts… WIE WAS HY WERKLIK??

Jan Smuts… baie is oor hom geskryf, maar sy ware geskiedenis is baie min oor geskryf en baie min oor nagevors.
Hy is gebore op 24 Mei 1870 op die plaas, Bovenplaats, te Riebeeck-Wes in die Kaapkolonie.

wp-image-553397524

Hy word deur sy moeder, Catharina Petronella (Philippina) Gerhardina de Vries, in Engels geleer. Hy skryf matriek op 13 jarige ouderdom, en kry ‘n beurs en studeer regte… LET WEL: In Engeland se Cambridge universiteit, waarna hy terugkom na die Kaapkolonie en raak gou bevriend met Cecil John Rhodes.

Hy word in ‘n geheime organisasie van Rhodes ingelyf saam met die bekende joodse ingenieur, Otto Beit. Hierdié organisasie beywer hom vir die koloniasering van Afrika. Later word die bekende Star Jameson en Lord Milner ook lid van dieselfde geheime organisasie.

Baie toevallig verhuis Smuts na die Boere Republiek van Transvaalse  en vestig in Johannesburg en begin ‘n regspraktyk wat eintlik nie baie suksesvol is nie.  Kort voor lank, word hy deur President Paul Kruger aangestel as “Staatsprocureur” van die Transvaalse Republiek, met sy kantoor in die Volksraad gebou, naas dié van president Paul Kruger, op Kerkplein Pretoria.

Paul Kruger se oorlogsverklaring va11 Oktober 1899, was verseker deur Jan Smuts as prokureur generaal, opgestel en aan Kruger verduidelik. Dit kan aanvaar word dat al die voor- en nadele van ‘n oorlog deur Smuts, as regsgeleerde, aan Kruger voorgele is. ‘n Oorlog sou die Rhodes droom en die vrymesselary-agenda van kolonialisering en die uiteindelike vestiging van die Universalisme, met inkorporasie van die Transvaalse en Vrystaatse Republieke handig te pas kom, veral die oormag van die Engelse en hul probleem in Engeland van werkloosheid op daardie stadium. Hierdie toestand in Brittanje was ook juis geskep deur Lord Rothschild, as eienaar van die Bank van Engeland, en die Cape Dutch, vrymeseelaar en joodse sameswering teen die Boervolk met hom gekonkel is.

Jan Smuts was die “vader van ultimatum van 9 Oktober 1899” wat Die Boervolk finaal in die oorlog in forseer het. Dit was deel van die groot sameswering en komplot om ’n een Afrika vir Groot Brittanje te bewerkstellig. ’n Stap na die Een Wêreld Orde. Jan Smuts en Louis Botha was nooit Boere nie, maar vrymesselaars wat deel was van die Afrikaner Broederbond se sameswering en was ’n verleier van die Boervolk.

“One of Smuts’ biographers – Sarah Gertrude Millin (who also wrote a biography on Rhodes) – says that for years after the Anglo-Boer war, ‘Rhodes’ thoughts remained fibres of Smuts’s mind …. he could think of nothing else, write of nothing else, except Rhodes. But he could not think or write him out of his life. Rhodes was in him. He remained in him …. For after all, he and Rhodes were kin. That desire towards an unnameable Bigness had sent them both in their boyhood towards dreams of a religious life – that same desire towards Bigness was, despite all their other differences, an essential community.’ ” – BYGONE VOICES

‘n Oorlog sou die werkloosheidsprobleem terselfdertyd kon verlig. Tereg kan gevra word: Was dit dalk moontlik dat Smuts vir Kruger beïnvloed het om tot oorlog oor te gaan, wetende dat dit die Rhodes ideaal sou bevorder as die Boere die oorlog sou verloor? Die antwoord hierop kan nuwe lig werp op die hele aanloop tot die Vryheidsoorlog, sowel as die gebeure daarna.

Met die oorlog word Smuts as generaal deur Paul Kruger aangestel wat baie uitsonderlik was. Dit het ingedruis met die normale manier van generaalskap in die ou Republiek. Dit was ook opmerklik dat Smuts nie aan enige noemenswaardige of buitengewone slagte deel gehad het nie. Hy was dus duidelik ‘n “planting” met die doel van verleiding. ‘n Trojaanse perd.

Daar is ook baie te lees veral oor Smuts se verraad met die “onderhandelinge” rondom die Vrede van Vereeniging. Vergelyk mens dit met wat hy vir die Boere wat nog in die Kaap geopereer het gesê het voor sy vertrek na Vereeniging, en wat toe in werklikheid gebeur het. So erg was Smuts se verraad dat kommandant Japie Neser, met Smuts se terugkeer na die Kaap, vir Smuts in sy gesig gesê het: “Jy het ons verraai!”

Van President Steyn gepraat: Hy het kort na die vrede van Vereeniging sy spyt te kenne gegee oor die Kaapse Rebelle wie die spit nou die ergste sou moes afbyt. Hy het gevoel dat die vredesoorenkoms hulle in die steek gelaat het. “Ek stem saam – dit was ‘n groot fout”.

Verder ook is dit interessant wat generaal Christiaan de Wet een aand oor Smuts gesê het in Brussels, na die oorlog, en nadat De Wet gehoor het van Smuts se bedrieglike beskrywing van die toestande van die Boere/Rebellemagte in die Kaapkolonie aan die vredesgroep in Vereeniging. Generaal de Wet was kwaad en sê toe die volgende woorde: “Jan Smuts het ons verraai!”

Ná die Eerste Wereld oorlog, in 1917, besoek Smuts Brittanje weer en lewer ‘n toespraak in die Britse parlement, waar hy géén woord rep oor die Boervolk nie!

Jan Smuts is ’n bedenklike voorbeeld om voor te hou as groot en heldhaftig. Hy was hand-gekies deur Cecil John Rhodes in die Kaap en verder hand-grootgemaak in Engeland deur die Geldmag (Illuminati/Vrymesselaar alliansie) om Die Boervolk te infiltreer, te ondermyn en uiteindelik te verwoes. Hy was baie diep geplant. Daar is ook gerugte dat Rhodes sy vader was …

Cover page of the Speech made by Jan Smuts on 15 May 1917 – after WW

Sy vrou en kinders het in Natal, wat onder Britse beheer was, gaan woon tydens die oorlog. Opmerklik was sy gedrag nadat dit duidelik geword het dat die oorlog verlore was…. hy het bevriend geraak met Louis Botha wat as Komandant Generaal aangestel  is…. hy word ‘n groot voorstaander van die bittereiner gedagte. Dit het ook later bekend geword dat hy tydens die oorlog kontak gehad het met die Engelse oorlogvoerders, nl. Roberts en Kitchener.

Die moord kampe waar vrouens, ou mense en kinders na gebring is deur die Britse magte met hul Cape Dutch meewerkers en die afbrand van plase en vernietiging van die Boervolk se plaasdiere het tot gevolg gehad dat die Boervolk finaal so verarm en vernietig is dat die oorgawe en onderwerping van die Boervolk, makliker sou wees.

Het Smuts dit geweet? Kort hierna word Smuts die groot onderhandelaar en predik vrede en beywer hom daartoe om sy mede generaals te ooreed tot oorgawe en vrede. Kort ná die oorgawe en sogenaamde vrede kry Smuts vir Generaal Botha om na Brittanje te gaan, en daar word die twee op die Britte se hande gedra en onthaal met swier en prag.

Terwyl hulle daar is, word hulle die kuns van die bedryf van die Britse Westminster en die politieke partye stelsel geleer. Hulle kom terug en beywer hulle vir die stigting van ‘n “Unie”, en word die totale roof van die Boervolk se Republieke en die onderwerping van die Boervolk as onderdane van die Britse agente van die Universalisme, die Afrikaner, ‘n werklikheid.

Na “Unie”- wording in 1910 word ‘n droom van Rhodes, en die Cape Dutch Afrikaners, bewaarheid… die Boere-Republieke word téén drie internasionale konvensies in, en op grond van bedrog en valse beloftes, deel van die Britse ryk, of soos dit meer algemeen bekend was, die “Empaaier”.

Derduisende Boere in en buite die Boere-Republieke word van hul plase onteien, en derduisende Cape Dutch word onder die “Unie”-regering na die Boere-Republieke gelok in die sogenaamde “Na-Trek” om hierdie plase te ontvang as vergoeding vir hulle aandeel aan die suksesvolle onderdrukking van die Boervolk.

Hierdie derduisende Cape Dutch Kolonialers het ook verseker dat die vrymesselary-beheerde party van Jan Smuts, Louis Botha, Stephanus Johannes Malan en hul mede rol-spelers, enige Boervolk, wat hul Republieke op Republikeinse basis bestuur het, en waar géén politieke party in deel het nie, se moontlike teenstand by die stembus sou verpletter!

Gedurende 1920 besoek Smuts die eertydse Duits-Suidwes en verwerp hul pleidooi om weer onafhanklik te wees.
Sy optredes tydens die 1914 rebelie, die Eersre en Tweede Wêreldoorloë was baie duidelik tot die vernietiging en berowing van die Boervolk, en die daarstelling van die ou Rhodes droom van ‘n Afrika en Wêreld onder Britse heerskappy.

Een van die tergende vrae wat die Boervolk het, is waarom Jan Smuts, selfs voor die aanvang van die Tweede Wêreldoorlog, die moeite gedoen het om met die 20-jarige Nelson Mandela te gaan praat op Nelson Mandela se turf. Sou dit wees dat die jonge Nelson Mandela reeds van jongs af, geoormerk was deur die Cape Dutch Afrikaner Broederbond / vrymesselaar sameswering om uiteindelik – op die regte tyd, die “Unie” van Suid-Afrika se eerste swart president te word? Is dit so dat dit in sichronisasie was in die illuminati se wêreldplan, juis die litmus toets sou wees van hoe om die “Blankes” vuisvoos te maak en dan dieselfde propaganda in Amerika toe te pas waar die Blankes die meerderheid is en die metodiek om die Blankes te oorreed om ‘n “swart” president te aanvaar – en ook meer as aanvaar – om hom voor te hou as “die beste president ooit”! Net soos vir diwe aartsterroris!

Was Nelson Mandela toe alreeds deel van die samesweringsplan wat op die 1994 verkiesing sou gevolg het: die ontwapening van die “wettige lisensiehouer”, die agteruitgang van wet en orde binne die land…? So baie ander vra kan ook hier in hierdie verband gevra kan word.

  • In die proses het Smuts, soos sy Engelse Heersers, die Swartman van Afrika geminag en hulle bestaansreg vertrap. Was dit juis om die anti-tese te kon skep?
  • Hy het dit ten doel gehad vir die daarstelling van alle wereld state en lande onder een regerings stelsel. Die vestiging van die Nuwe Wêreldorde?
  • Die finale konsekwensies van die “Universalisme”; Sy Volkere bond en later die VVO was deel van sy en Rhodes se groot droom.

Hy is as arm man oorlede… hy het nie geld nagejaag nie. Kanselierskappe van al wat ‘n Engelse Universiteit was en sy Veld-maarskalk rang was vir hom genoegsame betaling vir sy aandeel vir die ondergang van die Boer onder die oormag van die Cape Dutch Afrikaner en die Cape Dutch Afrikaner se bondgenote in Suid Afrika.

A Kibbutz called Jan Smuts

Did you know that Jan Smuts has a kibbutz named after him because of his support in founding the state of Israel, and that this kibbutz was at the centre of the 1948 Arab Israeli War (or sometimes known as the Israeli War of Independence)?

1917-Balfour-declaration_original

The Balfour Declaration

Jan Smuts was a supporter of the Balfour Declaration, first adopted in November of 1917 and then again reaffirmed in 1922 in the League of Nations British Mandate for Palestine which set forth British policy towards the establishment of a Jewish national homeland in Palestine.

Smuts became personal friends with Chaim Weitzman, who would go on to become the first President of Israel and Smuts and he saw to it that his government voted in the United Nations in support of the creation of the State of Israel. As a consequence of this a Kibbutz near Haifa is named after him, Ramat Yohanan.

Smuts’ relationship with the idea of a Jewish state started when South African supporters of Theodor Herzl contacted Smuts in 1916. It was in London that met and became friends with Chaim Weizmann, the President of the Zionist Organization. Weizmann went on to become the first President of Israel. He was elected on 16 February 1949, and served until his death in 1952.

In 1943 Weizmann wrote to Smuts, detailing a plan to develop Britain’s African colonies to compete with the United States – essentially a United States of Southern Africa – something which appealed to Jan Smut’s ideology of “Union” of former colonies and states in Africa for the greater good of all (his philosophy of Holism at work).

When South Africa became a “union” in 1910 it was originally envisaged that Bechuanaland (modern-day Botswana) and Southern Rhodesia (modern day Zimbabwe) would also form part of the newly created South Africa.

Political manoeuvring (mainly by the British) meant it was not to be and South Africa forged ahead as a union of the British Colonies of the Cape and Natal and the two Boer Republics – the Orange Free State and Transvaal (South African Republic) only. The idea of a regional superpower union was never really lost though and only fully put to bed when the National Party came to power in 1948 effectively ending any further union ideas with commonwealth countries in Southern Africa.

During his service as Premier, Smuts also personally fundraised for multiple Zionist organisations.

Now to Ramat Yohanan (Hebrew: רָמַת יוֹחָנָן, meaning Yohanan Heights), a kibbutz in northern Israel, named after the then South African Prime Minister and wartime leader – Jan Smuts.

It was the location of the Battle of Ramat Yohanan during the 1948 Israeli War of Independence. In April 1948, The Druze Regiment of the Arab Liberation Army was engaged by Jewish Haganah soldiers in a hard fought battle at the kibbutz.

The Druze attacked Ramat Yohanan and other neighbouring kibbutzim in order to try to take the roads leading to Haifa. The attack was unsuccessful and the Druze withdrew to their base in Shefa-‘Amr with a high number of casualties, this action led to a non-aggression treaty which was signed by the Haganah with the Druze. Throughout the kibbutz, there are still scattered defence towers used by the kibbutz to defend itself.

The Haganah was a Jewish paramilitary organization operating in the then British Mandate of Palestine, which went on to become the core of the Israel Defence Force (IDF).

The Haganah guard post near the Kastel Jews-raise-the-new-Israeli-flag_1948

As an interesting fact, in 1941, Yitzhak Rabin joined the Palmach section of the Haganah during his stay at Jan Smuts’ kibbutz – Ramat Yohanan. He was the fifth Prime Minister of Israel, serving two terms in office, 1974–77 and 1992 until his assassination in 1995.

Today, the kibbutz grows produce including mainly avocado, lychee and citrus fruits, raises both meat and dairy cattle, and is the home of a Palram plastics factory. They also produce a small quantity of olive oil and dairy products, much of which is used and sold on the kibbutz. For several years, Ramat Yochanan has run an ulpan program that serves primarily American and Russian students.

Harvest2 (12)
Modern day Shavout festival at Ramat Yohanan

The last official act Jan Smuts carried out before leaving office in 1948 was to recognise the independent State of Israel, fulfilling his long standing commitment to Chaim Weitzmann.

Most of Jan Smuts’ history has been downplayed significantly in the years since his death, his politics and endeavours largely glossed over by a Nationalist government and overshadowed by the implementation by the Nationalists of Apartheid in 1948.

This history lies largely forgotten to most South Africans today, but the fact remains, that other than Nelson Mandela, not too many South African leaders since Smuts have had such a presence and role in shaping world politics as we know it today,

The featured image today shows Jan Smuts and Chaim Weitzmann and early IDF soldiers using adapted South African designed and manufactured Marmon-Herrington Armoured Cars – as well the flag raising of the Israeli flag once independence was fully established.

 

About Author


Ondersoeker van Waarheid

Seun van die Geloftevolk aan beide vaders- en moederskant. Ernstig oor die ware maar versteekte herkoms van die Boervolk, en begryp die redes waarom die Boervolk reeds sedert April 1901 onder YaHWeH se strafgerig verkeer. Die enigste uitkoms vir die Boervolk, is 'n diepe volks-verootmoediging en bekering.