DIE NUWE-SUID-AFRIKA SE SING VAN DIE VERBASTERDE “VOLKSLIED”
- Die “Stem Van Suid-Afrika” en die “Nkosi” lied…
Ons moet vir GÉÉN oomblik vergeet dat die Boervolk onder die STRAFGERIG is van die Almagtige Vader weens die feit dat sy volksleiers, in ongehoorsaamheid opgetree het, en dat die volk in ONDERDAANSKAP gedwing is aan die Cape Dutch Afrikaners deur die Bondgenootskappe wat daar tussen Boereleiers en die Afrikaners gesmee is tussen 1881, ná die Eerste Anglo-Boereoorlog en 1899, met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog…
Die Boervolk se volkslied IS NIE die Cape Dutch Afrikaners se “Stem van Suid-Afrika”, wat deel uitmaak van die Cape Dutch Afrikaners se simbole vir die miskenning en vertrapping van die Boervolk NIE.
Die Boervolk se volkslied is en bly tans die ouTransvaalse Volkslied.
“Die Stem van Suid-Afrika” is die simbool van “Afrikaner-Nasionalisme” en die vestiging van die Afrikaner ideaal van “Afrika vir die Afrikaner”, soos wat dit ook opgeteken staan teen “Onzejan Hofmeyr” se protesbrief omdat die Stellenboschse Kollege (vandag Universiteit) in die 1890’s NIE ander rasse by sy krieketspanne ingesluit het NIE. Sy protesbrief het ook baie duidelik aangedui dat die insluit van ander rasse in die krieketspanne OOK die doelstellings van die Afrikaner nasie sal dien!
Dit was nog AL die tyd en is STEEDS die rede waarom die Cape Dutch Afrikaners so met die anderskleuriges, voetjie-voetjie speel.
Dit is NIE toevallig dat die ou Nasionale Party ook en vandag veral die Afrikaners se VF+ so met die Kleurlinggemeenskap, wat reeds van Jan van Riebeeck se dae af, aan die Kleurling gemeenskap gebou het, met hierdie deel van die land se bevolking, eers voetjie-voetjie gespeel, dan hand om die lyf met hulle staan nie..! En so bou hierdie Cape Dutch Afrikaners ook ‘n Bondgenootskap met hulle, en skep die omstandighede vir die totale uitwissing van die “Blanke ras”…
Laat die Cape Dutch Afrikaners, met hul Khazar-Edomietiese proto-joodse herkoms, doen wat hulle wil en sing wat hulle wil – ook die Nkosi-lied laat insmelt met hulle nasiesimbole… Maar van hulle geïntegreerde Afrikanerdom, is die Boervolk NIE DEEL NIE!
Ek wil die Boervolk egter daarop wys dat die hele huidige bestel, is SLEGS ‘n VOORTSETTING van wat die VOC REEDS saam met Jan van Riebeeck aan die Kaap kom vestig HET. Ontdek mens die WARE greskiedenis, dan sien mens hoe die Cape Dutch Afrikaners reeds van Jan van Riebeeck se dae af, met die siel van die Boervolk geploeg, en die Boervolk vertrap word…!
Dit is NIE toevallig dat daar slegs vir die interim, ‘n saamgooi van die Afrikaners se “Die Stem”, saam met Nkosi Sikelele iAfrika in die pot gegooi word NIE. Die twee liedere staan met mekaar saam tot die vertrapping van ‘n suiwere Boervolk!
Om te verstaan hoe die “Stem” so naas mekaar en ineen gevleg die twee kan bestaan, kom ons gaan kyk eers na Nkosi:
Vanuit die donker en duistere geskiedenis van Afrika leer ons reeds dat “Nkosi” die oudste seun van “Mina Mamo Wê” is, of soos wat hulle oorleweringe is, “die vrou wat uit die boom gekom het”. Nkosi is die “eerste voorvadergees”. Is dit dalk hulle weergawe van hoe “die slang” vir Eva verlei het?
Daarom is dit dan ook vir hulle, die sing van ‘n gebed tot Nkosi, wanneer hulle sing: “Nkosi bewaar of seën Afrika”… Dus is die sing daarvan en wanneer daar voor ‘n rugbywedstryd, of een of ander, ander geleentheid, op aandag gestaanword, en ook met ons kinders op skool met “Saal-opening” gesing word, dan is dit nogsteeds ‘n “gebed” tot hierdie voorvadergees “Nkosi”..!
Ons was vir jare deur die Cape Dutch Afrikaners se Calvinistiese kerk mislei om selfs voor die vrymesselaar-Afrikaners se vrywillige oorgawe aan die swart vrymesselaars, reeds “kerkiedjies” gesing wat ook so lui…!
Dan is daar ook die liedjies van Piet Smit wat aan ons kinders geleer word soos “Jesus is die Groot Nkosi”… Daaroor sal ek my nie nou hier uitspreek nie.
In die Geskrifte van die Ou Verbond, wat deur die kerk as “vasgenael aan die kruis” beskou word, skryf Moses in Levitikus 19:31 “Begeef julle nie tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê nie. Soek hulle nie om julle deur hulle te verontreinig nie. Ek is YaHWeH julle Elohiem.”
Lev 20:6 “En as ‘n persoon hom begewe tot die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê om agter hulle aan te hoereer, sal Ek my aangesig teen dié persoon rig en hom uitroei onder sy volk uit.”
Deu 18:9 “As jy kom in die land wat YaHWeH jou Elohiem jou sal gee, moet jy nie leer om volgens die gruwels van daardie nasies te doen nie.“
Deu 18:10 “Daar mag niemand by jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat deurgaan—wat met waarsêery, goëlery of met verklaring van voortekens of towery omgaan nie,”
Deu 18:11 “of wat met besweringe omgaan, of wat ‘n gees van ‘n afgestorwene vra of ‘n gees wat waarsê, of wat die dooies raadpleeg nie.”
Deu 18:12 “Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir YaHWeH ‘n gruwel; en om hierdie gruwels ontwil verdryf YaHWeH jou Elohiem hulle voor jou uit.”
Deu 18:13 “Opreg moet jy wees met die YaHWeH jou Elohiem.”
Dit is die woorde van die Almagtige Vader! Die Boere glo nie in voorvader-aanbidding of voorvadergees-aanbidding nie. Ons ondersteuning by geleenthede waar die voorvadergeeste met die sing van hierdie lied vereer word, maak ons aandadig daaraan!
Het die Boervolk as Geloftevolk, in ons tyd nie verbysterend Godsdiensverward geword nie? Eers word hulle by hulle aankoms in die Kaap, van hulle ware identiteit as afstammelinge van die huis van Jakob beroof – presies waarvan hulle gevlug het uit Europa, en word hulle reeds in die dae van Jan van Riebeeck, deur die VOC in die Cape Dutch se kerk in gedwing…! Doen gerus navorsing oor waarom Jan van Riebeeck, toe die eerste stroom vlugtelinge uit Europa in VOC skip ná VOC skip aan die Kaap aangekom het, die VOC gevra het om dringend “huweliksbevestigers” na die Kaap te stuur, en hoe die Boervolk se stamouers, saam met hulle kinders en kleinkinders, met die Roomse besprinkeling “gedoop” is, gekatkiseer is, voorgestel is, en aangeneem is in die Rooms-Gereformeerde kerk…!
So is die Boervolk dan “gekersten” en nog meer so, ná die verpletterende Tweede Cape Dutch Afrikaner oorlog teen die Boervolk, toe derduisende Boerefamilies uitmekaar geskeur is, met pa’s en seuns in 126 moordkampe regoor die aardbol, meer as 34,000 Boerekinders vermoor is, meer as 4,000 Boervroue vermoor is, derduisende Boervroue en Boeredogtertjies, sommige so jonk as 10 jaar, deur die Cape Dutch Afrikaners se huursoldatemag van regoor die aardbol, verkrag is…! Dan wonder mense nogsteeds waarom daar so ‘n vloek oor dié Cape Dutch Afrikaner-geskepte “Unie” is!
Die Boervolk mag NIE, en DURF NIE, die Elohiem van sy Geloftes, soos by Paardekraal, gelyk gestel is aan baphomet as gevolg van Bondgenootskappe met die Cape Dutch Afrikaners, sy Elohiem nou nog verder vertoorn deur Hom gelykstel aan die voorvadergees “Nkoksi NIE…!
Hierdie afgodsdiens van Nkosi leer ons baie. Dit leer ons van wat die swartes noem, “Ubuntu” – “Ek is mens deur ander mense”. “As dit met my sleg gaan is dit ander mense se skuld”. Toe Tsjaka se ma gesterf het, roep hy sy sangomas en die “wyse manne” van “Nkosi” en vra: “Wie se skuld is dit dat ek hartseer is”? Waarop hulle verklaar dat “Nkosi” die koning, in sy hartseer “gemaak deur die swangerskap van die vroue in sy kraal”, en in een nag en onder die beïnvloeding van sy sangomas, laat Tsjaka derduisende swanger vroue en dragtige koeie lewend aan stukke kap, omdat “hulle die oorsaak van sy hartseer sou wees”!. Dit is wat sy “Nkosi” sangomas hom leer!.
En so word ons Boervolk ook deur hierdie mense mislei met die storie dat “Nkosi” maar net ‘n “ander naam” sou wees vir die Elohiem van die Bybel…!
Nkosi sê: “Ek is mens voor ander mense en deur ander mense”. “As ek vooraan loop, is dit deur die toegewing van ander mense en daarom is ek beter”. Dit is ook die rede waarom, as enige Afrika-leier eers in sy posisie van mag is, so verbete daaraan vasklou, en daarom klou Robert Mugabe ook so verbete aan sy mag: hy leef uit sy geloof in hierdie “Nkosi”!
Daarom ook dat enige swart regering en ook hier in Suid-Afrika nie die konsep van demokrasie kan verstaan nie, vanweë hulle geloof in die “Nkosi”. Daarom ook dat bejaarde Blankes op plase uitgemoor word, want die leer van “Nkosi” is: “As hulle wat die sinnebeeld van Apartheid is, doodgemaak is, sal die sonde uitgevee wees”. “Slag die swanger vroue, want hulle maak my hartseer”, sê die koning. “Vermoor die Boere, want hulle laat my dink aan swaarkry” – dis wat gesing word omdat dit geglo word. Julius Malema verdedig die geloof dat die simbool van smart, eerder as die oorsaak, verdelg moet word voor die hof… hy wil oprui deur sy liedjies, hy wil bloed sien!
Jacob Zuma sing: “Bring my masjiengeweer!” Is dit enigsins anders as wat Dingaan wou in 1838? Ek glo nie….
Hierdie “Nkosi” sê: “Sonde is buite die mens. Maak die ander dood, want hy is die oorsaak van jou sonde. Die sonde kom van buite!” Kan jy jou voorstel dat die ware Elohiem my sal straf vir ‘n ander se sonde? Dat die ware Elohiem ‘n ander mens sal blameer wanneer ek ongehoorsaam is en my dan toestemming sal gee om teen daardie ander mens my te verhef en hom dood te slaan? Nie my Elohiem nie! Maar “Nkosi” sal!
En hoe verskyn hierdie bose “Nkosi” nie oral nie. In kinderliedjies, op Gospel CD’s, in die Nuwe Suid-Afrika se volkslied en selfs as ornamente in mense wat nie weet nie, se voorhuise! Hierdie houtbeeldjies wat die smouse op die sypaadjies verkoop – gaan kyk maar mooi… En dan lag ons vir die Tokkelossiegeloof van die swartmense! Ons lag hulle uit daarvoor, maar ons sit vir “Nkosi” en “Mina Mamo Wê” op ons koffietafels neer omdat die “ethnic interior look” hoogmode is!
Die Boervolk, wat ook as Geloftevolk sy bestaansreg verkry het, DURF hom NIE versoen met die vrymesselaars se Nasionale krygslied NIE. Hoor wat sê dit:
Nkosi sik’lele iAfrika, Ma’o phakamiso umkhondo lwayo
“God seen Afrika, kom lig die volk op na U…”
Letterlik vertaal: “Kom haal ons uit die sonde en neem ons tot by u.” Dit is mos gewoon ‘n drogteologie. Die mens se sondetoestand is nie die Almagtige Vader se skuld nie – dit was die Boervolk se eie toegee aan die Bondgenootskappe waaraan hy hom gekoppel het…!
Kom Boervolk, ontwaak uit jou Cape Dutch Afrikaner psigose en sy hipnose…! Sing jou eie Boervolk se Volksliedere en los die “Stem” en die “Nkosi” lied vir hul eie mense om te sing…!
(Verwerk deur David Boerseun)



