Ons staan hier in 2019 in ‘n tyd waarin die Nuwe Wêreld Orde ‘n GODSDIENS saamflans, wat vir die HELE WÊRELD ‘n aanvaarbare godsdiens sal wees, waarin AL die godsdienste van die GANSE WÊRELD geakkommodeer word.
Dit beteken dit bevat die elemente waarbinne daar kompromieë met AL die godsdienste aangegaan word, om ‘n godsdiens daar te stel wat AL die godsdienste sal bevredig TER WILLE VAN EENheid van GELOOF binne die EEN-WÊRELD STAAT… En hulle noem dit “CHRISLAM”.
As mens nou aan die Christene sou vra: Wie gaan meedoen aan daardie EEN-WÊRELD Godsdiens? Dan sal sekerlik AL die Edomiet-Khazar proto-joodse Cape Dutch Afrikaner Calviniste vir jou sê: “NOOIT, NIE ek NIE!” “DIT IS DAN HEIDENS”!
Kom ons kyk nou as Boervolk, waarvan sommige van ons steeds in die misleiding van die Edomiet-Khazare se Calvinisme gejuk is, na wat sê die geskiedenis:
1,694 jaar gelede in 325 ná Messias, het die Romeinse Ryk ook die problem gehad dat daar honderde godsdienste binne die Romeinse Ryk was, waarin talle struwelinge onderling onder die bewoners van die Romeinse Ryk ontstaan het. Uit vrees vir ‘n godsdiensoorlog, roep die bevelhebber, keiser Konstantyn in 325nM AL die verskillende godsdienste se “geestelikes” by-mekaar en hou so “Ubuntu” om ook binne die Romeinse Ryk ‘n godsdiens-eenheid te vorm.
Hulle besluit daar om die Geskrifte van die Hebreërs te gebruik as basis, sowel as die Geskrifte van die Nasaréners, maar haal die Naam van die Almagtige Vader 6,828 keer uit die Geskrifte waarvan Hy die Outeur is, en vervang dit met die titel wat vertaal word as “Here”, wat “baäl” beteken. Verder ook haal hulle die Naam van die Hebreërs se Messias, YaHSHUaH uit, en vervang dié Naam met die Grieks-Babiloniese naam “Jesus” die “Christos”.
Verder haal hulle al die verwysings na die Nasaréners, die Volgelinge van die Messias van die huis van Jakob, en vervang dit na “Christene” – en daar het hulle toe die “Algemene Katolieke Kerk”… En tans is meer as 2,5 Biljoen van die wêreld se bevolking “Christene”, waarvan ongeveer 3, 5 miljoen Afrikaanssprekendes is.
Wat is jou verweer as jy reeds as Calvinistiese “Christen” die kompromie gemaak het? Jy het reeds die heidendomse paganisme betree toe jou ouers jou die dag in die Rooms-Babilonisme laat besprinkel het!!! Jy is dus REEDS van daardie bose bestel!!!
Is dit toevallig dat hierdie paganistiese heidendomse kerk van die Edomiet-Khazar proto-joodse Cape Dutch Afrikaners AL DIE paganistiese feeste soos die nimrod geboortedag, die Babiloniese Ishtar fees, en AL DIE ANDER heidense feeste vier agter die rookskerm van die “Bybel”?
Is dit uit “nie verstaan” dat hulle TÉÉN ALLE Skrif bewyse in, babatjies besprinkel en dit LASTERLIK “doop” noem? NEE! DIT IS ALLES BEWYSE DAT HULLE NIE EERS dieselfde God aanbid as waarop die Boervolk hom beroep het met die Boervolk se Geloftes NIE!!!
IS DIT TOEVALLIG dat hulle kerke se deure gevorm is na die geboorte kanaal van ‘n vrou? En daardie vrou is NIEMAND ANDERS as die “hemelkoningin” NIE!
Is dit toevallig dat die simbole om en in die Cape Dutch Afrikaners se kerk so ooreenstem met SO BAIE wat die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob as “gruwels” beskou?


Is dit toevallig dat die “leraars” van hierdie kerke, “dominee” genoem word wat “god” beteken en ook waarvan “domineerder” en “domineer” afgelei is?

Is dit toevallig dat hierdie mens-geskepte ding genaamd “kerk” die direkte Afrikaanse vertaling is van die Latynse woord “circe”?
Is dit toevallig dat “sirkus” ook die direkte Afrikaanse vertaling is van die Latynse woord “circe” is? Hoe nou? Is daar dan ‘n verwantskap tussen dié twee?
Ja, GEWIS!
Die hoermoeder “kerk” het haar ontstaan gehad in die “sirkus” van keiser Flavius Vespasianus waar derduisende van die dissipels van die Nasaréner, YaHSHUaH die Messias heen gesleep is met die opstand van die Judeërs in 76 ná Messias en hulle in daardie sirkus vervolg, gemartel, gepynig en op brandstapels gebrand is.
Dit was ook waar keiser Vespasianus sy gaste op Sondae vermaak het deur ‘n Nasréner op te stel teen een van sy gewapende soldate, en dié dan ter vermaak van die keiser en sy gaste, met Nasaréner “tot die dood toe” moes veg…!
Dit is ook waar Petrus, onderstebo gekruisig was.
Vandag staan daardie sirkus bekend as “die Vatikaan” en staan die gruwel wat vanaf Alexandrië in Egipte ook daarheen geneem is, volgens die Katolieke Ensiklopedie, op die plek waar Petrus só gekruisig is. Dit is ook waarom dié plein in die Vatikaan, die st Petrusplein genoem word.
Gaan ons nog verder terug in die geskiedenis van daardie sirkus terug, sien ons dat keiser Vespasianus het sy sirkus gebou op die ruïnes van die tempel van die “hemelkoningin” wat ‘n afgodin was van Babilon, en waarvan die tempel tydens ‘n brand in Rome, afgebrand het.
Die prentjie word al duideliker!
Nou weet ons ook dat tydens die middeleeue, die sogenaamde “kerk-hervorming”, waarvan Johannes Cohen (Calvyn) een van die aanstigters van die “hervorming” was, waarin al die sigbare tekens van afgode- en mens-aanbidding, dieper in die agtergrond in geskuif is, en onder die kleed van “Calvinisme” nogsteeds dieselfde liturgiese ordes, dogmas, leerstellings handhaaf, maar baie dieper versluier…!
Dit is dan ook hierdie kerk, een van die dogters van hierdie “Verborge is Babilon” hoermoeder, wat Jan van Riebeeck en sy VOC na die Kaap gebring het. Dit was ook in die naam van hierdie kerk wat Jan en sy 96 man, twee jaar geneem het om op 6 April 1654, dankie te sê aan daardie kerk se “Heere Gods” vir hulle veilige vaart en aankoms, twee jaar vroeër. En teenstrydig die Edomiet-Khazar proto-joodse Cape Dutch Afrikaners wat vandag wil voorhou asof Jan “die eerste Boer” sou wees wat ‘n Gelofte gemaak het, totaal van alle waarheid ontbloot!
Die geskiedenis toon dat die VOC en sy hele direksie, die “Heere XVII” ook van hierdie jode uit Edomiet-Khazaria was wat as Sefardiese jode in die 1400’s uit Spanje en Portugal verban was, en hule hul toe in Protestantse Holland gaan vestig het en die VOC gestig het.
BOERVOLK, JY MAG GÉÉN GEMEENSKAP HÊ met die WERKE VAN DIE DUISTERNIS NIÉ!!!
Boervolkie, SKRIK WAKKER uit jou 9 geslagte-lange Cape Dutch Afrikaner narkose en die Cape Dutch Afrikaners se kerke se hipnose…
Maak jou los van die Afrikaner psigose, en herontdek jou eie wortels, herkoms en jou eie UNIEKE identiteit…!
As jy ‘n BOER is, kan JY NIE OOK ‘n Afrikaner wees NIE…!



