Die Oorsaak van die Anglo-Boereoorlog

Hier is n voledige boek oor die oorsaak van die Anglo Boereoorlog, die dood van 34,000 Boerekinders, die moord op 4,000 Boervroue, die roof van die Boere-Republieke en daaruit die roof van die wêreld se rykste goud en diamante en platinum, chroom, yster, mangaan, steenkool, uraan en talle meer, die sluwe hand agter die onteiening van derduisende Boere van hul plase ná die onwettige “Unie” van Suid-Afrika, die doodmaak van Boere tydens die Rebellie, ook tydens die talle nywerheidsonrus deur die 1910′, 1920’s, 1930’s, die orkestreerders van die “Boeremagsaak”, en die oor- en uitlewering aan die kommuniste…

Wie se “moord op die Boervolk” -agenda, Solidariteit en Afriforum ook dien.

Volg die skakel:

http://www.gutenberg.org/ebooks/15106

About Author


Ondersoeker van Waarheid

Seun van die Geloftevolk aan beide vaders- en moederskant. Ernstig oor die ware maar versteekte herkoms van die Boervolk, en begryp die redes waarom die Boervolk reeds sedert April 1901 onder YaHWeH se strafgerig verkeer. Die enigste uitkoms vir die Boervolk, is 'n diepe volks-verootmoediging en bekering.