Skrywer: Ondersoeker van Waarheid

Seun van die Geloftevolk aan beide vaders- en moederskant. Ernstig oor die ware maar versteekte herkoms van die Boervolk, en begryp die redes waarom die Boervolk reeds sedert April 1901 onder YaHWeH se strafgerig verkeer. Die enigste uitkoms vir die Boervolk, is 'n diepe volks-verootmoediging en bekering.

Jan Christian Smuts… WIE WAS HY WERKLIK??

Jan Smuts… baie is oor hom geskryf, maar sy ware geskiedenis is baie min oor geskryf en baie min oor nagevors. Hy is gebore op 24 Mei 1870 op die plaas, Bovenplaats, te Riebeeck-Wes in die Kaapkolonie. Hy word deur sy moeder, Catharina Petronella (Philippina) Gerhardina de Vries, in Engels geleer. Hy skryf matriek op 13 jarige ouderdom, en kry […]

Afrikaner Menseregte-organisasie Afriforum, Beskerm sing van Moordlied op Boere

Daar is al baiekeer in die verlede gevra: waarvoor staan Afriforum en wat is hulle agenda, omdat dit voorkom asof hierdie organisasie baie selektief te werk gaan in sy verantwoording van sy geadverteerde doelstellings. Hanteer hy slegs die sake wat sensasie wek en wat die organisasie se naam “hoog hou”, of het hy ‘n ander, […]

CHRISTENDOM en CHRISLAM

Ons staan hier in 2019 in ‘n tyd waarin die Nuwe Wêreld Orde ‘n GODSDIENS saamflans, wat vir die HELE WÊRELD ‘n aanvaarbare godsdiens sal wees, waarin AL die godsdienste van die GANSE WÊRELD geakkommodeer word. Dit beteken dit bevat die elemente waarbinne daar kompromieë met AL die godsdienste aangegaan word, om ‘n godsdiens daar […]