Kategorie: Geskiedenis

Jan Christian Smuts… WIE WAS HY WERKLIK??

Jan Smuts… baie is oor hom geskryf, maar sy ware geskiedenis is baie min oor geskryf en baie min oor nagevors. Hy is gebore op 24 Mei 1870 op die plaas, Bovenplaats, te Riebeeck-Wes in die Kaapkolonie. Hy word deur sy moeder, Catharina Petronella (Philippina) Gerhardina de Vries, in Engels geleer. Hy skryf matriek op 13 jarige ouderdom, en kry […]